Monday, December 5, 2011

Rooi Rose - 2012 Artikel: Onafhanklike Vrouens

Conette Hamman-le Roux, 'n vryskutjoernalis, het vir my gekontak verlede week i.v.m. 'n artikel wat sy besig is om te skryf vir Rooi Rose. Dit gaan oor onafhanklike vrouens, en sy het vir my 'n paar vrae gevra daaroor.

Sal laat weet sodra dit in die Rooi Rose verskyn volgende jaar!

Vicki

1 comment:

ads4radio said...

I am glad to found such useful post. I really increased my knowledge after read your post which

will be beneficial for me.

www.ads4radio.com