Tuesday, January 24, 2012

7de Laan: Oudisie?

Ek het 'n week terug 'n epos aan 7de Laan (SABC 2) gestuur via hul website & gevra wat is die moontlikheid dat ek 'n rol op hul sepie kan kry.

Ek het gister 'n epos vanaf hul casting director. Sy gaan vir my inligting stuur & as ek dit kan na kom, gaan sy my op hul lysie van oudisies plaas.

Ek hou jul op hoogtes!

Vicki

No comments: