Wednesday, January 11, 2012

Groblersdal: Moontlike Optrede

Ek het 'n epos ontvang vandag vanaf 'n dame uit Groblersdal (Limpopo). Hulle beplan 'n damestee vir de 3de Maart 2012, en wil my graag nooi as gasspreker.

Sal julle op hoogtes hou indien daar enige bevestigings is of ekstra info!

Vicki

No comments: