Tuesday, January 3, 2012

InfraRooi: TV Onderhoud

Ek is Woensdag aand (11de Januarie 2012) om 20:00 op Kruiskyk se jeugprogram Infrarooi. Moenie dit misloop nie!

As jy nie DSTV het nie, kan jy dit op hul website kyk: www.kruiskyk.tv.

Indien jy DSTV het (nie die PVR nie), kan jy Kruiskyk instel - vir meer info daaroor, besoek InfraRooi se Facebook Page:

http://www.facebook.com/media/set/?set=a.10150504534964545.371556.532039544&type=1

Hier is nog meer inligting oor die program:

Die program word 11 Januarie 2011, Woensdag aand 20:00 op Kruiskyk uitgesaai.

Daar is heruitsendings:

Saterdag oggend 09:00 (14 Januarie)

EN

Maandag oggend 09:00 (16 Januarie)

Besoek gerus InfraRooi se blad op Facebook: https://www.facebook.com/pages/Infrarooi/190671137648712 vir meer inligting oor hoe om jou Dstv dekodeerder in te stel vir Kruiskyk.

Indien jy HD PVR het, kan jy ongelukkig nie Kruiskyk op Dstv opvang nie.
Jy kan ook op Kruiskyk se webblad self na die uitsending kyk. (www.kruiskyk.tv)

DVD’s van hierdie program is te koop teen R100 (+R20 vir posgeld)
Jy kan gerus jou bestelling plaas by Infrarooi@gmail.com

Be blessed!

Vicki

No comments: