Tuesday, January 10, 2012

LIGnet: 'Ek Kan Kies & Ek Sê Nee'

Wat populêr is, is nie altyd reg nie. Wat reg is, is nie altyd populêr nie. Jy kan kies, en jy kán nee sê. Lees my volle LIGnet artikel hier:

http://lignet.co.za/index.asp?bodyType=storie&storie_type=a&storie_id=484&kategorie_id=5

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Toe die drie outjies die klipharde geluid van ‘n horing hoor blaas, het hulle dit net geïgnoreer. Die klanke van die fluit en die harp het weerklink deur die stede, en almal – selfs die regters en prinse – het dadelik neergeval in vrees. Mense van elke kultuur en taal het hul knieë gebuig en die koning se goue standbeeld aanbid. “Mag die koning vir ewig lewe!” het hulle almal geskree.

Dít was die bevel van koning Nebukadnésar, en niemand het gedurf om met hom teë te praat nie...


Kies reg!

Vick

No comments: