Saturday, February 18, 2012

Cherlize Lerm Fondsinsameling: Celeb FOTO

Ek was vanoggend by 'n celeb ontbyt gewees om geld in te samel vir Cherlize Lerm. In die foto hierbo, is ek, Dewald Louw en die Mej Vrystaat 2011.

Meer inligting hieronder:


Cherlize Lerm Fondsinsameling Funksie - CELEB Breakfast
Saterdag, 18de Februarie 2012
Tjokkies Skool - Bloemfontein

Kom ons ondersteun Cherlize! Sy is 'n 10-jarige, sprankelende meisie wat onlangs haar been weens kanker verloor het.

Maak 'n donasie:

Name: C Lerm
Standard Bank
Brandwag Branch
Savings Account
a/c no. 140389660


Vicki

No comments: