Friday, March 30, 2012

KKNK: Boekgesprek - Viva la Vicki!

Ek gaan Woensdag, die 4de April, by die KKNK in Oudtshoorn wees! Kom sê asseblief hallo?

My eerste boek, Viva la Vicki! gaan bekendgestel word deur Naledi Boeke. Hier is die pragtige voorblad foto van die boek:

Ek gaan Woensdag oggend by die C.P. Nel Museum se Eetkamer wees, en die boekgesprek gaan om 11:00 begin. Dit gaan ongeveeer 45 minute wees.

O ja, en koop asseblief my boek!

Vicki

No comments: