Thursday, March 1, 2012

Potchefstroom Universiteit/Koshuis: Optrede Bevestiging

Ek gaan die 10de Maart in Potchefstroom wees vir 'n Ma & Dogter naweek. Een van Potchefstroom Universiteit se koshuise reel dit, en daar gaan ook 'n Fashion Show wees daardie aand. Ek gaan die beoordelaar wees.

Vicki

No comments: