Friday, April 20, 2012

Bloemfontein Boekbekendstelling: Viva la Vicki!

Mej Dowe Suid Afrika Boek Bekendstelling in Bloemfontein Viva la Vicki! Vicki Fourie se boek Wanneer? Woensdag, 25ste April 2012 Waar? Voor Game, Mimosa Mall, BFN Hoe laat? 17:30 vir 18:00 RSVP: 051 444 6901 (Toegang Gratis) Kom & ontmoet vir Vicki! Irma Joubert gaan met Vicki gesels. Bring ook R153 saam indien jy Vicki se boek wil koop. Sy sal dit vir jou teken.

No comments: