Thursday, April 5, 2012

Die Krit: 'Dapperheid 'n Geskenk'

Ek was verlede Woensdag in Oudtshoorn, en die volgende dag (Donderdag, 5de April 2012) was daar 'n artikel geplaas in die Die Krit koerant oor my boekbekendstellling by die KKNK.

'n Spesiale dankie aan Carryn-Ann Nel vir die besonderse artikel.

Vicki

No comments: