Saturday, April 14, 2012

Ditsem Vrystaat: 'Wat Van Daai Broodkorsies?'

My nuutse Ditsem Vrystaat artikel is geplaas by my rubriek, Voorentoe Met Vicki. Copy & paste die volgende link in jou search bar om my artikel, Wat Van Daai Broodkorsies? te lees:

http://www.ditsem.net/vorentoe-met-vicki.php

'As kind het ek 'n vreemde gewoonte gehad: Ek sou eers die korsies van my brood eet voordat ek aan die lekkerste dele gekou het. Miskien het jy dit ook gedoen. Miskien het jou ouers jou ook van kleinsaf gedreig om jou korsies op te eet. Hulle sou sê: 'Dis goed vir jou!'
Ek het ook as kind nie daarvan gehou om my medisyne te drink of om my groente te eet nie. Maar toe ek ouer word, het ek die voordeel daarvan besef. Om groente te eet, maak jou liggaam gesonder en dus voel jy dan beter oor jouself. Dieselfde met medisyne. Dit is gemaak om jou gesond te maak, al voel jy jy gaan verder dood as jy nog 'n lepel van daardie slegte goed...'


Vicki

No comments: