Wednesday, April 25, 2012

Radio Rosestad: Boek Onderhoud

Ek gaan vanmiddag 14:00 op Radio Rosestad gesels met Jeannette Geldenhuys oor my boek, Viva la Vicki, asook my boekbekendstelling wat vanaand 18:00 gaan plaasvind by Mimosa Mall. Jy kan nog plekke bespreek: 051 444 6901. Vicki

No comments: