Friday, April 13, 2012

Eksklusief! 'n Boekverkoping Saterdag, 14 April 2012

Jy kan my boek, Viva la Vicki, eksklusief by my koop - nog lank voordat dit op die rakke verskyn! Kom Saterdag tussen 11-12 uur na Mimosa Mall se Mugg & Bean en bring R150 saam.

Ek sal die boek vir jou teken & jy kan ook 'n foto saam met my neem.

Sien jou daar!

Vicki

No comments: