Thursday, April 5, 2012

KKNK Oudtshoorn: Boekbekendstelling

Woensdag, die 4de April, was ek in Oudtshoorn vir die KKNK. Hoekom? Want my boek, Viva la Vicki! was bekendgestel!

Ek het daardie oggend op RSG gepraat, en daarna 'n boekgesprek gehad in die CP Nel Museum.

Die verkope het goed gegaan en ek het selfs 'n paar uitnodigings gekry om terug te kom Oudtshoorn toe om by skole te kom praat...!

Om die fotos te sien van my besoek aan die Karoo-dorpie, copy & paste die volgende link in jou search bar:

http://www.facebook.com/media/set/?set=a.10150698559454545.398630.532039544&type=1&l=a107f99c3b

Vicki

1 comment:

NQA (Not Quite Autobiographical) said...

Can't translate page, but you appear to be achieving a lot. Congratulations. May good fortune go with all your efforts.