Thursday, April 19, 2012

Rooi Rose: 'Pasop! Jy Is Dalk Té Onafhanklik'

In die nuutse uitgawe van Rooi Rose (Mei 2012) het Conette Hamman le Roux 'n uitsonderlike artikel geskryf oor vrouwees en onafhanklikheid. Ek het die vraag 'Kan 'n Vrou Te Onafhanklik Wees?' beantwoord in die artikel, saam met ander bekendes van SA. Koop gerus die tydskrif en blaai na bladsye 160-162 om die artikel te lees!

Vicki

No comments: