Friday, April 27, 2012

Volksblad: 'Vicki Inspireer Met Outobiografie'

Volksblad het vandag 'n artikel geplaas oor my boek launch! Lees bladsy 6, 'Vicki Inspireer Met Outobiografie.' 'n Spesiale dankie aan Naledi Boeke & Exclusive Books, asook Mimosa Mall in Bloemfontein, wat dit moontlik gemaak het. Dankie aan Estee de Villiers - sy het die pragtige berig geskryf. Lees die berig hier: http://www.volksblad.com/Vermaak/Nuus/Vicki-Fourie-inspireer-met-outobiografie-20120426 Vicki

No comments: