Friday, April 20, 2012

Vryfees Program: 14 Julie 2012

Gaan koop vandag die Volksblad koerant! Hoekom? Want die Vryfees program is daarin! Ek gaan daar oor my boek gesels. Dis so lekker dat ek een van die 'kunstenaars' gaan wees ;-)

Ek gaan die 14de Julie 2012 by Lokaal 2 gesels oor my boek saam met Petrus Kuhne.

Sien uit daarna!

Vicki

No comments: