Tuesday, May 15, 2012

Ditsem Vrystaat: Nuut Op Die Boekrak

In die Mei 2012 uitgawe van Ditsem Vrystaat koearant, bladsy 3, is daar 'n kort opsomming oor my boek by 'Nuut Op Die Boekrak': Viva la Vicki! – Vicki Fourie. Al het Vicki ongeveer 97% gehoorverlies, het sy van kleinsaf geleer om soos ‘n horende te praat en te liplees – voorwaar ‘n moderne Viking. Soos sy self sê: “My naam, Vicki, beteken “victorious”. Ek is gebore om ‘n oorwinnaar te wees en nie ‘n “victim” nie...”. ‘n Stuk motivering soos min vir die jong geslag. Viva la Vicki! Is beskikbaar by verskeie winkels in Suid Afrika. Vicki

No comments: