Monday, May 14, 2012

Kovsies Damesklub: Optrede

Ek het Donderdag middag - die 10de Mei 2012 - opgetree as gasspreker by die UV se Damesklub. Die optrede het plaasgevind by Noorderbloem, en ek het ook 6 van my boeke verkoop! Dit was baie lekker gewees. Vicki

No comments: