Wednesday, May 9, 2012

LIGnet: WEN Viva la Vicki!

LIGnet het 3 van my boeke om weg te gee! Al wat jy moet doen, is om LIGnet se Page te LIKE & dan op hul Wall 'Viva la Vicki' te skryf. Hier is LIGnet se Facebook link (copy & paste dit in jou search bar): http://www.facebook.com/profile.php?id=532039544#!/pages/LIGnet/348635415164914 Die kompetisie sluit die 25ste MEI 2012, so maak gou! Vicki

No comments: