Tuesday, May 15, 2012

Radio Rosestad: Voetspore Onderhoud

Ek het Maandag aand - die 14de Mei 2012 - op Radio Rosestad verskyn om 20:00. Jana het die onderhoud met my gevoer. Dit was baie positief gewees. Vicki

No comments: