Saturday, June 2, 2012

Sentraal Pre-Primere: Funksie Optrede

Wat 'n oggend! Ek het by Sentraal Pre-Primere gepraat, en dit was 'n uiterse sukses! Die mense is so wonderlik EN ek het 15 boeke verkoop! In the photo above I'm with Danri Delport this morning @ Sentraal Pre-Primere's Ladies Breakfast. Vicki

No comments: