Monday, June 4, 2012

Swart-Wit-Pens: Vicki, Marleen & Die Ore

In die Hillandale Lifestyle Village koerantjie, Swart-Wit-Pens, is daar 'n halwe blad artikel oor my optrede by hul saal in Mei 2012. 'Vicki is 'n pragtige jongmeisie wat 97% doof is, maar julle het seker al van haar gehoor! Ons eie Suid Afrika Mej Dowe. Stralend het sy kom getuig van God se liefde en haar familie se ondersteuning om haar so briljant te laat uitstyg bo 'n gebrek. Haar lewensverhaal het sy ook te boek gestel en dit is fasineerend om te lees hoe sy stappie vir stappie bo gekom het...' 'n Spesiale dankie aan my ouma, Valerie Holdsworth, wat die koerantjie vir my gegee het! Vicki

No comments: