Friday, June 15, 2012

Volksblad: 'Kom Breek Brood Met Groot Kultuurgeeste'

Ek is in vandag se Volksblad Bylae, in 'n berig oor die Vryfees se Boekefees, wat in Julie 2012 in Bloem gaan plaasvind. Wat 'n eer om een van die 'kultuurgeeste' te wees! Die link na die volle artikel: http://www.mysubs.co.za/Article/s_893973/1/2/Kom-breek-brood-met-groot-kultuurgeeste

No comments: