vicki fourie
VICKI FOURIE'S OFFICIAL BLOGGING WEBSITE
Monday, July 16, 2012
Die Burger & Beeld: Viva la Vicki! Boek Resensie
In vandag se Die Burger en Beeld koerante is daar ook 'n resensie oor my boek, Viva la Vicki! Dis dieselfde resensie wat Saterdag in die Volksblad verskyn het. Indien jy in die Guateng/Kaap area is, blaai gerus deur die koerant om dit te lees!
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment