Monday, July 16, 2012

kykNET Villa Rosa: Oudisie

kykNET se Villa Rosa het my verlede Donderdag gekontak en gevra dat ek moes kom vir 'n oudisie Saterdag middag (14de Julie). Ek het'n script gekry wat ek moes leer, en dit was interesant gewees. Hulle het my afgeneem terwyl ek saam met een van die akteurs, Hein, die drama gedoen het. Ek sal laat weet sodra ek weer enige nuus van hulle kry!

No comments: