Tuesday, July 31, 2012

Martie du Plessis: Boeklesing

Ek het Vrydag middag - die 27ste Julie 2012 - by Martie du Plessis se skool 'n draai gemaak om met die Gr.10-12's te gesels oor my boek, Viva la Vicki. Dit was 'n sukses gewees!

No comments: