Tuesday, July 24, 2012

Rapport myTYD: 5 Viva la Vicki! Wenners

Baie geluk van my kant af aan die vyf Rapport myTYD lesers wat my Viva la Vicki! boek gewen het! O ja, ek het ook iets gewen deur Rapport se myTYD - 'Afrikaanse Skryfgids' wat deur Riana Scheepers geskryf is! 'n Wen-wen situasie! Hier is die 5 wenners se name en dorpe waarvandaan hulle kom: Lynette Botha van Silverton / Drieka Crous van Swellendam / Pearlene Schoeman dan Kernkrag / Elizabeth Maree van Grabouw / Magda van Rensburg van Jeffreysbaai.

No comments: