Sunday, July 15, 2012

Rapport myTYDskrif: Jong Talent

In vandag se Rapport myTYDskryf (15 Julie 2012) is daar 'n artikel oor my - 'Jong Talent - Motiveringspreker Vicki Fourie.' Lees die volle artikel hier (copy & paste die link in jou search bar): http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/Jong-talent-Motiveringspreker-Vicki-Fourie-20120713 Vyf My Tyd-lesers kan elk ’n eksemplaar gratis kry. E-pos die woord VICKI in die onderwerpveld, jou naam, kontaknommer en posadres vóór 23 Julie 2012 aan mytyd@newmediapub.co.za.

No comments: