Saturday, July 14, 2012

Volksblad BOEKE: 'Mej Dowe SA Wys Hoe Jy Oorwin'

In vandag se Volksblad is daar 'n resensie oor my boek, bladsy 7! 'n Spesiale dankie aan Stoffel Cilliers vir die puik resensie. PS: Dieselfde resensie gaan in Maandag se Beeld & Die Burger ook verskyn!

No comments: