Saturday, July 14, 2012

Vryfees: Viva la Vicki! Boekgesprek

Ek het Saterdag oggend 09h00 by die Vryfees opgetree as skryfster by die Boekgesprek. Petrus Kuhne het die onderhoud met my gevoer. Dankie aan almal wat na my Vryfees Boekgesprek toe gekom het vanoggend, ten spyte van die ysige weer! 'n Spesiale dankie aan Naledi Boeke (my uitgewers) wat hierdie geleentheid vir my gereel het.

No comments: