Sunday, August 19, 2012

Lééf: 'Waar Daar 'n Wil Is...'

Die nuutse uitgawe van Leef tydskrif (September 2012) het sopas op die rakke verskyn, en daar is 'n artikel oor my op bladsy 70 - 72, plus nuwe fotos. Gaan koop gerus die uitgawe om die artikel, 'Waar Daar 'n Wil Is...' te lees!

1 comment:

Yuni Sulistyaningrum said...

hi...i just blogwalking and stopped by this chic bog. U r beautiful too and ur photos very impressive