Wednesday, August 29, 2012

Oranje Meisie Hoerskool: Boeklesing

Ek het verlede Dinsdag - die 28ste Augustus - weer by Oranje Meisie Hoerskool 'n draai gemaak & 'n boeklesing gehou. Die belangstelling was groot gewees, en ek vertrou die Here vir 'n groot bestelling!

No comments: