Wednesday, August 8, 2012

Pres. Steyn Hoerskool: Boeklesing

Ek het vanoggend om 07:30 by President Steyn se hoerskool gepraat met die studente. Dit was a groot sukses gewees, al was dit so koud! Ek het ook 'n boeklesing gedoen en daarna is daar 10 boeke verkoop.

No comments: