Tuesday, September 4, 2012

Jim Fouché Laerskool: Boeklesing

Dinsdag oggend - die 4de September - het ek by Jim Fouché Laerskool 'n boeklesing gedoen. Dit was goed gewees en daar is ongeveer 6 boeke verkoop.

No comments: