Tuesday, September 4, 2012

Klerksdorp: Oggend Funksie Optrede

Verlede Saterdag - die 1ste September (en Lente Dag) was ek 'n gasspreker by die Nuwe Apostoliese Kerk se funksie in Klerksdorp. Dit het goedgegaan daardie oggend - het 20 boeke verkoop. Die foto hierlangs was geneem daardie oggend. 'n Spesiale dankie aan Elsa vir die borgskappe van die rok & hare.

No comments: