Tuesday, September 25, 2012

Pres. Brand Skool: Boeklesing

Vanoggend het ek 'n heerlike oggend gehad by Pres. Brand Primere Skool! Ek het ongeveer 1 uur se tyd gehad om te gesels, en daarna het ek drukkies gekry vanaf die studente. Dit was 'n suksesvolle tyd gewees!

No comments: