Wednesday, September 19, 2012

Radio Rosestad: 'ACE Open Day' Onderhoud

Gister middag om 16:00 was ek op Rosestad - 1006FM! Ek & Ezra Christian School het gesels oor Saterdag se Open Day by Greenside Kwekery. in Bloemfontein. Ek gaan ook my Viva la Vicki! boeke verkoop. Kom maak gerus 'n draai!

1 comment:

IROS said...

Good.. I like this.. Beautifuly...