Monday, September 17, 2012

VroueKeur: 'Een Uitdaging Op 'n Slag'

In hierdie week se Vrouekeur is daar 'n artikel oor my, bladsy 19: 'Een Uitdaging Op 'n Slag.' Koop gerus die tydskrif om dit te lees! 'n Spesiale dankie aan Luisa Van Der Linde vir die puik artikel.

No comments: