Monday, October 8, 2012

Elliot Optrede: Ushaan Fondsinsameling

Saterdag 29 September 2012 was ek in Elliot gewees vir 'n optrede. Die funksie was ten bate van Ushaan - 'n 4 jarige meisie wat 'n koglere inplanting kandidaat is (sien foto). Dit was VRIESEND koud gewees in Elliot! Maar dit was nogtans 'n uitstekende oggend. Mense se lewens is verander!

No comments: