Wednesday, October 31, 2012

NG DuToitSpan: Kimberly Optrede

Die 18de Oktober 2012 het ek die voorreg gehad om weer by Kimberly op te tree as gasspreker, hierdie keer by die NG DuToitSpan Gemeente. Dit was 'n uiterse sukses gewees, en die mense was aangeraak deur my getuienis.

No comments: