Friday, November 23, 2012

kykNET Robinson Regstreeks: Uitsaai-Datum

kykNET se gewilde program, Robinson Regstreeks, het my verlede Donderdag opgevlieg Johannesburg toe vanaf Kaapstad, waar ek oorgeslaap het by die luukse Foxwood Gastehuis. Die volgende oggend was ek een van die 4 gaste op Robinson Regstreeks. Dit sal die 2de Jan 2013 uitgesaai word. Baie opgewonde!

2 comments:

networkace said...

nice blog

Anonymous said...

Sal dit beslis nie mis nie, Vicki. Jy's welkom om by my blog ook in te loer as jy niks beter te doen het nie! Wil net byvoeg: jy is baie baie mooi en die soort rolmodel wat ons jeug nodig het. Ina Wessels

http://afrikanersisdiebeste.blogspot.com/