Friday, December 21, 2012

Viva la Vicki! 3 Boeke Weggee!

Omdat julle my so geseën het hierdie jaar, wil ek graag 3 van my Viva la Vicki boeke weggee! Al wat jy moet doen, is om die volgende vraag te antwoord: Wat is jou bemoedigende woorde vir my vir 2013 (dit kan ook profeties wees)? Kompetisie sluit Maandag 31ste Des!

No comments: