Monday, December 31, 2012

Volksblad: 'Inplanting: Skone Vicki Opgewonde'

Volksblad het vandag 'n groot artikel geplaas op bladsy 3. Ek het ook die voorblad gemaak! Groot nuus: Ek wil graag in 2013 'n kogleêre inplanting kry. PS: Geniet jul laaste aand van 2012! 2013 gaan 'n fantastiese jaar wees! Hier is die link na die Volksblad artikel: http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Inplanting-Skone-Vicki-opgewonde-20121230

No comments: