Wednesday, January 9, 2013

Beeld: 'God Dra My Nou Al So Vêr'

Beeld koerant het Maandag 'n artikel geplaas oor my kogleêre inplanting. Ek het finansieële ondersteuning nodig van JOU - sal jy my help? Lees die volle artikel hier (copy en paste die volgende link in jou search bar): http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/God-dra-my-nou-al-so-ver-20130107

No comments: