Thursday, January 24, 2013

Donnalee Roberts: Klein Karoo Film Ster

In 2009 was ek beoordelaar & Donnalee Roberts die MC by Sonitusskool Pretoria. Nou is sy in Klein Karoo Film - wie kan nie wag vir 1 FEB nie?! (Ek werk daardie naweek in Jacobsdal, maar sodra ek terug is in die Kaap gaan ek hierdie fliek kyk - eerste ding op my lys!)

No comments: