Friday, January 4, 2013

Victoria Wes Skou Advertensie: 'Kyk Wat Kom'

Iemand op Twitter het vir my hierdie foto gestuur, met die volgende beskrywing: 'Kyk wie is in ons plaaslike koerantjie! Victoria West Skou. My kaartjies klaar gekoop. Kan nie wag nie!' Ek gaan daar wees die 9de Feb 2013 as gasspreker. Sien uit daarna!

No comments: