Wednesday, January 2, 2013

Viva la Vicki! 3 Wenners Aankondiging

Nou toe! Hier is die 3 wenners van die Viva la Vicki! kompetisie! Kayla Bradbeer, Monique Birch & Leandri du Toit! Baie geluk, meisies! Gee vir my asb jul posadresse. Dan teken ek die boek vir julle en pos dit ;-)

No comments: