Wednesday, February 6, 2013

Anel Alexander: Ontmoeting

Ek het skoon vergeet om dit met julle te deel: Ek het verlede jaar die absoluut voorreg gehad om saam met Anel Alexander - aktrise en skepper van Semi-Soet - te kuier in Johannesburg kort voordat ek opgeneem was vir die Robinson Regstreeks program. Sy is 'n absoluut wonderlike mens en Suid Afrika is bevoorreg om 'n film pioneer soos sy te he! (Lyk my die lysie raak al hoe langer... In 2009 het ek vir Donnalee Roberts ontmoet (Klein Karoo aktrise). In 2010 het ek vir Marlee Matlin ontmoet. Verlede jaar was dit Anel Alexander, asook Antoinette Louw. Dis darem maar lekker om self ook bekend te wees)

No comments: