Wednesday, February 6, 2013

Antoinette Louw: 'Die Laaste Tango' Aktrise

Ek het weereens die wonderlike geleentheid gehad om met Antoinette Louw - 7de Laan se Inge en aktrise & vertaler van Die Vagina Monoloë - te gesels in Stellenbosch hierdie week. Sy gaan te sien word in Deon Meyer se fliek 'Die Laaste Tango' in Junie 2013. Ek en Antoinette het groot planne vir hierdie jaar... Watch this space :-)

No comments: